JOU GLIMLAG SÊ ALS

Essay by grapey666High School, 11th gradeA-, April 2004

download word file, 1 pages 4.5

Downloaded 29 times

Minette het vir vier weke vroeg in die oggend uit die duur gehardloop om te sien of daar iets vir haar in die pos gekom het. Daardie oggend, die vierdie Mei, het dit gekom. Sy het in die kombuis met haar ma gesit, en vir tien minute na die bruin koevert gekyk. Alles het in haar kop rondgegaan. Sy het alles goed voorberei, en sy het geweet dat haar kanse was uitstekend, maar sy kon dit nog nie oopmaak nie.

Vyf minute het gegaan, en dit het vir haar soos 'n paar sekonde gevoel. Haar ma het vir haar gekyk en niks gesê nie. Sy het daardie oomblik goed onthou, toe sy haar bruin koevert gekry het. Sy het ook die teleurstelling onthou, en sy het vir maande gebid dat Minette nie deur dit sou gaan nie.

"Jy weet dat alles goed sal wees, liefling," het haar ma vir haar sag gesê.

"Ek weet, maar dit is nie maklik nie. My hele lewe is in hierdie koevert. Wat sal ek doen as ek nie in die universiteit ingaan nie?" het Minette geantwoord.

"Ek weet dat dit moeilik is, maar jy moet onthou dat dit nie jou hele lewe is nie. Ons kan altyd nuwe planne maak," het haar ma gesê, "en jy weet dat jou punte was baie streng die hele jaar."

"Ja, jy is reg. Ek dink ek is 'n bietjie dramaties, maar ek is senuweeagtig."

"Dit is normaal om so te voel. Maak dit oop. Die slegste ding wat kon gebeur is dat jy dit nie kry nie. Dit is nie die einde van die wêreld nie."

Minette het haar koppie tee op die tafel gesit en weer na die koevert gekyk. Dit was tyd. Sy het die koevert met 'n mes oopgesny, en die stukkie papier het...